’n Oulike kerknotaboek vir gebruik deur kinders tydens die erediens. Tydens elke erediens kan kinders die besonderhede van die geleentheid neerskryf soos die dominee wat gepreek het, die teksgedeelte, die liedere, waaruit die wet gelees is, moeilike woorde wat hulle nie verstaan het nie en selfs vrae wat hulle na die tyd vir hulle ouers wil vra. Daar is ook plek om ’n opsomming van die preek neer te skryf. Agterin die boekie word die verskillende elemente van die erediens verduidelik en die boekie bevat ook ’n afdeling wat verduidelik hoe ’n mens vir ’n erediens voorberei en hoe jy sinvol daaraan deelneem.
Books
My Kerknotaboek Blou/Pienk
R55.00
’n Notaboek vir kinders waarin preke en besonderhede oor die erediens neergeskryf kan word. Dit bevorder sinvolle deelname aan die erediens.
Availability: 1 in stock
✓ Veilige aanlyn bestelling✦ Versigtig gekies in Kareedouw
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.






Reviews
There are no reviews yet.