Kareedouw, Eastern Cape

Die Bybel in Blokkies – Psalm 30-60

R72.00

Die Bybel in Blokkies – Psalm 30-60 deur Annamarie du Toit
Hierdie blokraaisels is ’n bietjie anders as die gewone. Dit is gemik op die aandagtige lees van die Bybel. Daar is geen kopkrappers of duistere leidrade nie! Al die antwoorde is in die betrokke hoofstuk te vind. Terwyl u ontspan met blokraaisels, leer u die Bybel beter ken. Mag u daardeur ook die Outeur van die Bybel beter leer ken.
Die doel van hierdie blokraaisels is om mense die Bybel met aandag te laat lees. (’n Mens moet fyn lees om die antwoorde te kry!)
Om gesinne weer saam om die Woord te laat vergader.
Verder kan dit ook met vrug op kampe, tydens Bybelstudie en by selgroepe gebruik word.
Dit is vir almal van agt tot tagtig jaar plus!
Die Afrikaanse Bybel 1933/53-vertaling is gebruik

Availability: 3 in stock

SKU: 194 Category:
Secure online ordering Carefully chosen in Kareedouw

Die Bybel in Blokkies – Psalm 30-60 deur Annamarie du Toit
Hierdie blokraaisels is ’n bietjie anders as die gewone. Dit is gemik op die aandagtige lees van die Bybel. Daar is geen kopkrappers of duistere leidrade nie! Al die antwoorde is in die betrokke hoofstuk te vind. Terwyl u ontspan met blokraaisels, leer u die Bybel beter ken. Mag u daardeur ook die Outeur van die Bybel beter leer ken.
Die doel van hierdie blokraaisels is om mense die Bybel met aandag te laat lees. (’n Mens moet fyn lees om die antwoorde te kry!)
Om gesinne weer saam om die Woord te laat vergader.
Verder kan dit ook met vrug op kampe, tydens Bybelstudie en by selgroepe gebruik word.
Dit is vir almal van agt tot tagtig jaar plus!
Die Afrikaanse Bybel 1933/53-vertaling is gebruik

Sagteband
A4
30 bladsye

Wat is in die boks?
1 x Bybel in blokkies Psalm 30-60

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top