Kareedouw, Eastern Cape

Idiomepret

R450.00

Hierdie speletjie slaag daarin om oud en jonk weer bewus te maak van die kleurryke spreekwoorde- en idiomeskat waaroor ons in Afrikaans beskik. 144 spreekwoorde en idiome is gekies – sommige bekend, ander minder bekend, maar tog lekker om van te hoor – en in ses verskillende kategorieë verdeel om die aanleer en gebruik daarvan pret te maak.

Availability: 1 in stock

SKU: IDI01 Category:
Secure online ordering Carefully chosen in Kareedouw

Hierdie speletjie slaag daarin om oud en jonk weer bewus te maak van die kleurryke spreekwoorde- en idiomeskat waaroor ons in Afrikaans beskik. 144 spreekwoorde en idiome is gekies – sommige bekend, ander minder bekend, maar tog lekker om van te hoor – en in ses verskillende kategorieë verdeel om die aanleer en gebruik daarvan pret te maak. Hierdie ses kategorieë idiome word op die volgende maniere aangebied: Gee die betekenis van die idioom Gee die idioom (die betekenis word gegee met ‘n kodewoord wat uit die idioom kom) Pasmaats (‘n Pak op sy tyd is soos brood en ______) Voltooi die idioom Gebruik die idioom in ‘n sin Stomstreke/Teken

Wat is in die boks?
1 x Idiomepret Bordspel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top