Afrikaans 1933/1953 Vertaling Ligblou Kunsleer Bybel
Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur.
10.5-punt lettergrootte
Kategorie : Afrikaans 1953 Vertaling
SKU : 9780638009880
Taal : Afrikaans
Grootte : 226 mm x 148 mm x 34 mm
Bladsy telling : 1328
Formaat : Flexcover
Uitgewer : Christelike Uitgewersmaatskappy






Reviews
There are no reviews yet.