Kareedouw, Eastern Cape

Boustene van die Koninkryk (Graad 2)

R85.00

Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 2-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 2-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breë trekke, jonger verbondskinders die groot verhaal van die Bybel laat beleef, verstaan en ken.

Availability: 1 in stock

Category:
Secure online ordering Carefully chosen in Kareedouw

Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 2-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 2-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breë trekke, jonger verbondskinders die groot verhaal van die Bybel laat beleef, verstaan en ken.

Wat is in die boks?
1 x Boustene van die Koninkryk (Graad 2)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top