Kareedouw, Eastern Cape
,

God Is by My Waar Ek Ook Al Gaan: ‘n Inkleur Avontuur vir Kinders

R129.00

Is jy op soek na ’n inkleurboek met ’n positiewe boodskap? God is by my waar ek ook al gaan: ‘n inkleur avontuur vir kinders is ideaal! Elkeen van die 40 inkleurbladsye bevat illustrasies van oulike diertjies wat oor die wêreld reis, asook Bybelse waarhede wat jong kinders sal herinner aan God se sorg en liefde.

Availability: 1 in stock

SKU: 9780638010121 Categories: ,
Secure online ordering Carefully chosen in Kareedouw

Is jy op soek na ’n inkleurboek met ’n positiewe boodskap? God is by my waar ek ook al gaan: ‘n inkleur avontuur vir kinders is ideaal! Elkeen van die 40 inkleurbladsye bevat illustrasies van oulike diertjies wat oor die wêreld reis, asook Bybelse waarhede wat jong kinders sal herinner aan God se sorg en liefde. Terwyl hulle inkleur, sal kinders al hoe meer bewus word dat God by hulle is, of dit nou in die ruimte of diep onder in die oseaan is. Daar is ook 10 bladsy met prentjies wat hulle kan inkleur en uitknip.
40 inkleurprente vir 3- tot 6-jariges.
10 bladsye met prentjies wat ingekleur en uitgeknip kan word.
Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.

Wat is in die boks?
1 x Inkleurboek: God Is by My Waar Ek Ook Al Gaan: ‘n Inkleur Avontuur vir Kinders

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top