Hierdie boek beskryf die trek van die Voortrekkers na Natal, Bloedrivier en Weenen en dan die terugtog na die Vrystaat. Heelwat navorsing is deur die skrywer gedoen alvorens hy sy publikasie die lig laat sien het.
Books
Die lewe op die trekpad
R250.00
Beleef die wedervaringe van die Voortrekkers op pad na ‘n nuwe onherbergsame woonplek. Deur GC Fourie.
Availability: 1 in stock
✓ Secure online ordering
✦ Carefully chosen in Kareedouw
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.





Reviews
There are no reviews yet.