Kareedouw, Oos-Kaap

Die Bybel in Blokkies – Spreuke

R72.00

Die Bybel in Blokkies – Spreuke deur Annamarie du Toit
Hierdie blokraaisels is gemik op die aandagtige lees van die Bybel om die boek Spreuke sodoende beter te leer ken. Daar is geen kopkrappers of duistere leidrade nie. Al die antwoorde is in die betrokke hoofstukke te vind. Mag jy daardeur die Outeur van die boek Spreuke beter leer ken. Die doel van die blokraaisels is ook om mense rondom die Woord te vergader en kan individueel en selfs tydens die gesin of vriende se bymekaarkomgeleenthede gebruik word.

Availability: 2 in stock

SKU: 193 Category:
Veilige aanlyn bestelling Versigtig gekies in Kareedouw

Die Bybel in Blokkies – Spreuke deur Annamarie du Toit
Hierdie blokraaisels is gemik op die aandagtige lees van die Bybel om die boek Spreuke sodoende beter te leer ken. Daar is geen kopkrappers of duistere leidrade nie. Al die antwoorde is in die betrokke hoofstukke te vind. Mag jy daardeur die Outeur van die boek Spreuke beter leer ken. Die doel van die blokraaisels is ook om mense rondom die Woord te vergader en kan individueel en selfs tydens die gesin of vriende se bymekaarkomgeleenthede gebruik word.

Sagteband
A4
34 Bladsye

Wat is in die boks?
1 x Bybel in blokkies – Spreuke

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top