Kareedouw, Eastern Cape

Arlo, Juffrou Putia en die Verbode Kissie

R95.00

“Kom, kom, kinders van 5P, Jul aandag moet jul vir my gee. Die deur is oop, kom in, ‘n Nuwe avontuur gaan nou begin.” 4X (nou 5P) is terug met ’n nuwe onderwyser: Juffrou Putia. Al is sy nie soos mevrou Org nie, is haar vreemde visioene en misterieuse kissie beslis nie normaal nie. Arlo is oortuig alles is nie pluis nie. Boonop word 5P gekies om aan ‘Toneelstuk in ’n Dag’ deel te neem. Gaan Arlo en sy maats uiteindelik kan uitvind presies wat in daardie kissie is …?

Out of stock

SKU: 9781928446507 Category:
Secure online ordering Carefully chosen in Kareedouw

“Kom, kom, kinders van 5P, Jul aandag moet jul vir my gee. Die deur is oop, kom in, ‘n Nuwe avontuur gaan nou begin.” 4X (nou 5P) is terug met ’n nuwe onderwyser: Juffrou Putia. Al is sy nie soos mevrou Org nie, is haar vreemde visioene en misterieuse kissie beslis nie normaal nie. Arlo is oortuig alles is nie pluis nie. Boonop word 5P gekies om aan ‘Toneelstuk in ’n Dag’ deel te neem. Gaan Arlo en sy maats uiteindelik kan uitvind presies wat in daardie kissie is …?

Jeugboek: Kinders 9-12 jaar
Sagteband

Wat is in die boks?
1 x Boek: Arlo, Juffrou Putia en die Verbode Kissie

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top